Cobus en Dirk se duiwe wen

Deur Higgo Jacobs
DIE duiwe van Cobus van der Merwe en Dirk Greeff van die Klein Karoo Posduifklub het Saterdag die twee wedvlugte vanaf Kimberley gewen.

Ope 1-afdeling se uitslae is: Cobus van der Merwe – 1, 2, 5, 8, 11 en 12. George Erasmus – 3, 6 en 15. Dirk Greeff – 4, 7, 9, 10, 13 en 14.

Ope 2-afdeling se uitslae is: Greeff – 1, 6, 10, 11, 12, 13, 14, 17 en 18; Erasmus – 2, 3, 15, 19 en 20; en Van der Merwe – 4, 5, 7, 8, 9 en 16.

Log in with your credentials

Forgot your details?