Chris en Pieter wen Eljada-Kairos Skool se gholfdag

BesigheidskamergholfDie wenners van gister se geborgde gholfdag van die Eljada-Kairos Skool op Oudtshoorn was Pieter Swanepoel (naaslinks) en Chris Smith (regs) met 49 punte. By hulle is Pieter Nel (naasregs) van Oudtshoorn Ford, hoofborg van die dag, en Gideon Badenhorst (klubkaptein). Altesame 64 spelers het afgeslaan vir ’n baie suksesvolle gholfdag. (Foto: Higgo Jacobs)

Be the first to comment on "Chris en Pieter wen Eljada-Kairos Skool se gholfdag"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*