Celeste spog met haar eerste kolhou

Celeste Barnard (middel) wat verlede Woensdag haar eerste kolhou op die Oudtshoorn Gholfbaan geslaan het. Dit is sover vasgestel kon word die derde kolhou deur ’n vrou op dié baan. By Barnard is Pieter van Greunen van Suid-Kaap Finansiële Dienste wat die dag geborg het, en Paul Stroebel om haar vreugde te deel. Foto: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?