Bridgton Rugbyklub verslaan Spring Roses A

Bridgton Rugbyklub het Vrydagaand op die Bridgton Sportgronde teen Spring Roses gespeel. Bridgton A het in ’n taai wedstryd vir Spring Roses A met 11-7 verslaan.  Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?