Better Together

Bo: Die toutrekspan van die Oudtshoorn Hospitaal in aksie tydens die “Eden Better Together Games” wat Vrydag in die De Jager Sportstadion deur die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport vir staats-ampte aangebied is om hul aan te moedig om hul liggaamlike gesondheid te verbeter.
Onder: ’n Sokkerdans tydens die “Eden Better Together Games.
Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?