Besoekers hardloop voor

Spring Roses se A-span (bo) het Saterdag (4 Mei) op die Bridgton Sportgronde vir Collegians in ’n taai stryd met 25-22 ge­klop. Onder druk Ruan Tolken (slot) ’n drie vir Spring Roses.

Deur Garnett Wicomb
’N Besoeker, Trevor Lockens van Fourways Roadrunners, was Saterdag in 19 min 34 sek eerste oor die eindstreep van die 211de Oudtshoorn Parkrun by Surval Olyflandgoed.

Nog twee besoekers, Robbie en Marion Serfontein van Stellenbosch, was tweede (19:46) en derde (20:23).

Marion was ook die eerste vrou oor die eindstreep met Teresa Bester tweede in 21:15. Justin Olivier (16) was die eerste junior in 29:44.

Hans Lareman het Saterdag sy 100ste Parkrun afgelê om lid te word van Parkrun Klub 100. Oupa Ver­meu­len het dit die vorige week gedoen.

Log in with your credentials

Forgot your details?