All Blacks weer toegelaat

Deur Higgo Jacobs
DIE All Black Rugbyklub is na ’n tugverhoor weer toegelaat om aan die SWD Rugbyunie se ligas deel te neem.

Die span het Donderdagaand 18 April tydens ’n tugverhoor skuldig gepleit en as versagting het die tugkomitee van die SWD Rugbyunie besluit om die klub slegs ’n waarskuwing te gee.

Die span het reeds Saterdag 27 April ’n wedstryd gespeel.

Log in with your credentials

Forgot your details?