Albertyn (39 punte) wen

Deur Higgo Jacobs
DIE Oudtshoorn Gholfklub se stablefordgholfdag is Saterdag gewen deur Arno Albertyn met ’n tel-ling van 39 punte.

Die volgende vier spelers het almal 35 punte behaal. Louis Fourie jr is toe op die uittel tweede geplaas gevolg deur Rudi Motlock, Deon Barnard en WM Badenhorst.

Barnard het die boerpot gewen.

Cecil Badenhorst het op die 3de putjie die naaste aan die pen geslaan. Hy en Fourie het ook op die derde spogtwees behaal. WM Badenhorst het ’n spogtwee op die 8ste behaal.

Log in with your credentials

Forgot your details?