Aksie tydens Suid-Afrikaanse tafeltenniskampioenskap

Aksie tydens die Suid-Afrikaanse tafeltennis-kampioenskap wat van 22 tot 28 September in die De Jager Sportkompleks in Voortrekkerweg op Oudtshoorn plaasgevind het. Sowat 800 tennisspelers van al nege Suid-Afrika se provinsies sowel as spelers van Botswana het aan die kampioenskap deelgeneem. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?