Aksie tydens basketbaltoernooi by Colridge Primêr in Bridgton

Aksie tydens ’n basketbaltoernooi wat Saterdag by Colridge Primêr in Bridgton tussen vier plaaslike spanne, Bidgton Basketbalklub, die Benjaminsklub, Saints 23-klub, Bon-gulethu Stars, en ’n Knysnaklub, Rim Dreams, plaasgevind het om voor te be­rei vir ’n basketbaltoernooi wat 22 Junie by die Knysna Oesterfees gaan plaasvind. Volgens Ebenezer Titus van die Bidgtonklub is daar pas ’n Eden Basketbalfederasie gestig om die sport te bevorder.

Log in with your credentials

Forgot your details?