1ste plek behaal

Marizka Retief van Oudtshoorn het ’n eerste plek behaal in die Ladies Physique-afdeling toe sy op 24 Junie aan die Garden Route Classics in  Mosselbaai deelgeneem het. Marizka sê sy neem nou eers ’n ruskans en sal in September weer begin oefen vir ’n groot kompetisie in Pretoria waaraan sy volgende jaar gaan deelneem.  (Foto verskaf.)

Marizka Retief van Oudtshoorn het ’n eerste plek behaal in die Ladies Physique-afdeling toe sy op 24 Junie aan die Garden Route Classics in
Mosselbaai deelgeneem het. Marizka sê sy neem nou eers ’n ruskans en sal in September weer begin oefen vir ’n groot kompetisie in Pretoria waaraan sy volgende jaar gaan deelneem. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?