18 Spelers van Oudtshoorn Muurbalklub neem deel aan klubtoernooi

Die Oudtshoorn Junior Muurbalklub het die jaar op 2 November afge­sluit met ’n klub­toernooi waaraan 18 spelers tussen ses en 13 jaar deelgeneem het. Die trofeewenners was van links Ruben van der Poel (beste junior seun), Joshua Arndt (beste vordering), Charlotte Bothma (afrigter), Lara Meyer (beste junior meisie) en Zane Lovell (beste pre-junior speler). Foto verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?