Zelna Hugo van Langenhoven Gimnasium behaal eerste plek by die Eden Laserrunkampioenskappe

Zelna Hugo van Langenhoven Gimnasium wat op Sondag, 7 April, ’n eerste plek behaal het by die Eden Laserrunkampioenskap. Sy het ’n week later ’n tweede plek by die Wes-Kaapse se laserrunkampioenskap behaal. Sy het op 5 Mei die Wes-Kaapse span by die SA Kampioenskap in Pretoria verteenwoordig waar sy ’n der-de plek behaal het om Wes-Kaapkleure in laserrun te ver- werf. • Laserrun is ’n sportsoort wat hardloop en skyfskiet kombineer. Deelnemers moet eers ’n teiken vyf keer raak skiet voor­dat hulle kan begin hardloop. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?