Wesbank-seunspan wen silwer

Die seunstennisspan van die Laerskool Wesbank het Saterdag (10 November) op George ’n silwer medalje losgespeel in die eindronde van die Eden-skoletennisliga. Die span is (van links) Louis Uys, Jaco Lamprechts, Xander Pienaar en Roux Delport. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?