Wenners: Mnr en Mej Struisie 2017

Mej Struisie, Mine Graaf en Mnr Struisie, Joe-Louis Marques.

Mej Struisie, Mine Graaf en Mnr Struisie, Joe-Louis Marques.

Van links is: Eerste prinses, Natasja Lareman; Eerste prins, Tiaan Fourie; Tweede prinses, Zane Dayson; Tweede prins, Giovanni Sita.

Van links is: Eerste prinses, Natasja Lareman; Eerste prins, Tiaan Fourie; Tweede prinses, Zane Dayson; Tweede prins, Giovanni Sita.

Hier is die wenners van die jaarlikse Mnr en Mej Struisie-kompetisie van die Hoërskool Outshoorn wat verlede Woensdag (22 Februarie) aangebied is. Behalwe vir die wenners op die foto’s het ander pryse gegaan aan: Mej Fotogenies – Abby de Jager; Mnr Fotogenies – Joe-Louis Marques; Mej Persoonlik­heid – Robin West en Mnr Persoonlikheid -Giane Laubsher.

Log in with your credentials

Forgot your details?