Vyf vir Edenspan gekies

Vyf atlete van die Laerskool Wesbank wat Edenkleure ver­werf het, het op 2 Maart aan die Wes-Kaap Atletiekbyeen-koms in Kaapstad deelgeneem. Hulle is voor van links Lida Engelbrecht, Kari Griffioen en Marì Terblanché, en agter van links Rouxlé van der Westhuizen en Morné Otto.

Log in with your credentials

Forgot your details?