Vyf leerders van Laerskool Wesbank neem deel aan die Skopboks Suidkus Uitdaagtoernooi

Vyf skopboksers van die Laerskool Wesbank het Saterdag aan die Suidkus Uitdaagtoernooi deelgeneem. Hulle is voor van links Cara-lize Kritzinger, wat ’n silwer medalje gewen het, Auden Olivier (twee silwers) en Jayden du Plessis (’n goud en ’n silwer) en agter van links Wian Marais (twee silwers) en Anando Olivier (silwer en brons).

Log in with your credentials

Forgot your details?