Vier tennisspelers van Laerskool Wesbank presteer by Sport Centre Mini 1-toernooi

Vier tennisspelers van die Laerskool Wesbank het presteer by die Sport Centre Mini 1- toernooi wat die naweek van 26 Januarie op George plaasgevind het. Hulle is voor van links Fourie Delport (goud o.9), Nika Potgieter (silwer o.12), en agter: Roux Delport (silwer o.12) en Xander Pienaar (goud o.14). (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?