Vier leerders van Hoërskool Calitzdorp gekies vir Edenskaakspan

Vier leerders van die Hoërskool Calitzdorp, van links Adrian Coetzee (o.14-ope), Mecylin Fortuin (o.16-meisies), Amelick Pieterse (o.16- ope) en Christopher Isaks (o.18-ope, is gekies vir die Edenskaakspan. Hulle gaan volgende jaar in Januarie Eden by die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap in Boksburg verteenwoordig. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?