Twee leerders van Laerskool Laurus gekies vir SWD o.12 rugbyspan

Twee leerders van Laerskool Laurus, Wildré van Zyl (links) en Keiwin Prins, is vir die SWD o.12-rugbyspan gekies wat van 19 tot 21 September aan die interprovinsiale rugbytoernooi by Hoër Landbouskool Oakdale deelneem.

Log in with your credentials

Forgot your details?