Twee leerders van colridge Primêr blink uit by Spelling Bee-kompetisie

Dié twee leerders van Colridge Pri­mêr, Claire Sylves­ter en Beau­nay Solomons, het uitgeblink by die jaarlikse Spelling Bee-kompetisie asook die Wow-spelfees, met Beau­nay wat agtste was in die pro­vin­siale spelfees.  Foto: Cunel Campher

Log in with your credentials

Forgot your details?