Tennisspelers van Laerskool Wesbank gekies vir Edenspan wat aan Synergy-beker Tennistoernooi gaan deelneem

’n Groot groep tennisspelers van die Laerskool Wesbank is gekies vir die Edenspan wat in Maart aan die Synergybeker Tennistoernooi gaan deelneem. Hulle is voor van links Lara Rossouw, Jodi Potgieter, Liani Janse van Vuuren, Megan van Rooy en Lana Delport, middel van links Francis Beukes, Ella Rossouw, Anandie de Waal en Elmé Spies, en agter van links Roux Delport, Jaco Lamprecht, Xander Pienaar en HW de Waal. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?