SWD-Tweekamp se jaarlikse byeenkoms

Altesame 26 spanne het Dinsdagaand, 20 Januarie, aan SWD Tweekamp se jaarlikse byeenkoms op Oudtshoorn deelgeneem. Elke deelnemer neem aan net een dissipline (swem of hardloop) deel en die spanmaat doen die ander een. Volgens Dave van der Walt, woordvoerder van SWD Tweekamp, sorg dit vir groot opwinding, maar ook vir die ontwikkeling van dié sportsoort aangesien heelwat nuwe atlete op dié manier gewen word. Die toppresteerders (van links op foto) is Anlize Vermeulen en Ninke Griffioen (2de), Kari Griffioen en Jada Coetzee (1ste), Stephnie McKay en Jo-mari van der Merwe (3de) en agter Echardt de Bruyn (beste prestasie: nuweling).

Log in with your credentials

Forgot your details?