Spogaand by Swaeltjieland!

Swaeltjieland Kleuterskool op Greylands buite Oudtshoorn se kleuters het op Vrydag 1 November 2019 by hul Spogaand ’n modeparade gehou (bo), diplomas gegee vir die kleuters wat volgende jaar na graad R gaan en ook ’n Mnr en Mej Swaeltjieland gekies. Regs is Leandre van Wyngaardt en Gran-Lee Wagenaar wat weggestap het met die titels!  Foto’s verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?