So maak jy tuin met erdwurms, leer Jubilee-leerders!

Leerders van die Jubilee Montessori Akademie in Oudtshoorn luister aandagtig na die erdwurm-kenner Booi Nace wat die skool onlangs besoek het om meer te vertel oor die voordele van erdwurms in ’n tuin en hoe om jou eie komposhoop met die hulp van erdwurms te begin. Nace het sowat 11 jaar gelede begin om met rooi Kariba-erdwurms te boer en verkoop kompos, erdwurms en “erdwurmtee”. Kontak hom by sel 062 719 1549.

Log in with your credentials

Forgot your details?