Skopboksers van Laerskool Wesbank neem deel aan die “Battle of the Karoo”

Skopboksers van die Laerskool Wesbank wat aan die “Battle of the Karoo” op Saterdag, 23 Februarie, op Oudtshoorn deelgeneem het. Hulle is voor van links Jayden du Plessis, Samantha Minnie en Anando Olivier, en agter van links Michelle Minnie, Simon Greeff, Divan Rademeyer en Caralize Kritzinger.

Log in with your credentials

Forgot your details?