Skopboksers skitter

14 van Grebe’s kickboxing-lede is gekies vir die Eden-span en het die afgelope Saterdag aan die Wes-Kaap Skopbokskampioenskap in Goodwood, Kaapstad deelgeneem. Die groep het 25 medaljes verower, waaronder 11 goud, 12 silwer en 1 brons. Hulle is voor van links Sadika Nait-Saidi (goud en silwer), Wian Grebe (silwer), Ben Greeff (goud) en Divan Rademeyer (2 goud). Middel van links is Audan Olivier (2 silwer), Ali Nait-Saidi (goud en brons), Megan Grebe (silwer en brons), Jacquine Strydom (goud en silwer) en sensei Ranger Grebe. Agter van links staan Tiaan Horowitz (2 silwer), JD Glinister (goud en silwer) en Jaco Barnard (goud en silwer). Inlas links onder: Jenovin Fortuin (2 goud). Inlas regs onder: Thomas Bell (goud en silwer). Foto’s verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?