Sakeliga nader einde

­­Waldo Cloete (bo), skoolhoof van die Laerskool Wesbank, in aksie tydens die Oudtshoon Rolbalklub se sakeliga wat op Woensdag-aande gespeel word en eerskomende Woensdag (7 November) eindig. Die A1-span van Wesbank is tans die voorlopers op die punteleer. Onder is Liesel Swart van die Laerskool Wesbank in aksie. Foto’s: Higgo Jacobs

Log in with your credentials

Forgot your details?