Perderuiters van Laerskool Wesbank neem deel aan Erasa-uithourit by Willowmore

Drie perderuiters van die Laerskool Wesbank, van links HW de Waal, Roy Viljoen en Ankhe Müller, het die naweek van 26 tot 27 Mei aan ’n Erasa- uithourit by Willomore deelgeneem.  HW en Anke het die Vrydag albei die 40 km-rit vol-tooi. Roy het die Saterdag die 80 km-rit gery en was nie net die eerste kinderruiter oor die eindstreep, maar was ook die algehele wenner van die 80 km- uithourit. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?