Oudtshoorn Junior Muurbal eindig algeheel tweede met Eden Laerskolemuurballiga

Oudtshoorn Junior Muurbal het twee spanne ingeskryf vir die Eden Laerskole-muurballiga. Die A-span, wat algeheel tweede geëindig het, is van links Ryan  van der Poel, Maarten Kruger, Joshua Arndt, Ruben van der Poel en Wian Espach.

Log in with your credentials

Forgot your details?