Oud-Laurus-hoofseun presteer

Die hoofleiers van Laerskool Laurus is baie trots op Frans Detter, vorige hoofseun van die skool wat verkies is tot die NWU Potchefstroom Universiteit se studenteraad portefeulje Akademie. Van links voor is Mia van Deventer, Zoe Ewerts, JC van Rooyen en Michael Pieterse, en agter Frans Detter. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?