Nege leerders van Sacred Heart Primêre skool verwerf SWD-kleure in trompoppies

Nege leerders van Sacred Heart Primêre Skool het die afgelope naweek SWD-trompoppiekleure verwerf, wat by die Laerskool Van Reede gehou was. Die nege trompoppies is links van voor Rosey Baartman, Jenique Olieslager, Riquel Olifant en Liechen Daniels, en agter van links is Caitlin Blaauw, Alesha Booysen, Faithlin Hendricks, Alicia Booysen (afrigter), Shurnique Jullies en Rumesha Mohammed. Foto: Wyndham Ewerts

Log in with your credentials

Forgot your details?