Nege leerders van Laerskool Wesbank verdien Edenkleure in skaak

Nege skaakspelers van die Laerskool Wesbank het Edenkleure in skaak verwerf. Hulle is voor van links Anke van Rensburg, Callan du Plessis, Albert Meyer, Fourie Heunis en Lara Meyer, middel van links Kobus Geyser, Carla Boshoff en Kristen Meyer, en agter Nicolaas le Roux. (Foto verskaf.)

Log in with your credentials

Forgot your details?