Mnr en Mej Struisie 2019 by glansaand gekroon!

Christo van Deventer en Anandie Kruger (middel voor) is ver­lede Donderdagaand by ’n glansgeleent­heid gekroon as Mnr en Mej Struisie 2019. Weerskante van hulle sit Kari Greeff (eerste prinses en Mej Persoonlikheid) en Chris Potgieter (eerste prins). Agter van links is La­ché le Roux wat die finaliste afgerig het, Anlizé Vermeulen (ge­wildste foto op Facebook – meisies), Sandra Börner (Mej Fotogenies), Tanïke van Dyk (tweede prin­ses), Michael Mactavie (tweede prins), Quintus Viljoen (Mnr Persoonlikheid), Carl- Heinrich Hancke (Mnr Fotogenies en ge­wild­ste foto op Facebook – seuns), Brandon Gouws, onderwyser en aanbieder, en Annelize le Roux (organiseerder van die geleentheid).

Log in with your credentials

Forgot your details?