Mnr en Mej Gim-finaliste pas bekend gemaak

Die name van vanjaar se Mnr en Mej Gim-finaliste is pas bekend gemaak. Dié 12 seuns en meisies sal op 16 Mei om die gesogte titel meeding, terwyl Franja du Plessis sal optree as gaskunstenaar. Voor van links is Minette Blom, Elizmaré Victor, Marliny Steyn, Anne-Mart Benn, Ilze Janse van Rensburg, Mikal Bester, Marizaan Janse van Rensburg, Petra Loubser, Carmen Hurchings en Sharné Lund. Tweede ry van links is Stephan Bekker, Jean Ferreira, Frans Brand, Bianca Vorster, Johanné van Druten en Jacques van Niekerk. Derde ry van links is Francois du Plessis, Eric Sparks, Christo Stemmet, Evan Moolman, Pieter Oosthuizen en Stean Burger. Agter van links is Michail Jooste en Brandon Diniz. Foto Angelique Erasmus

Log in with your credentials

Forgot your details?