Langenhoven Gimnasium se eerste netbalspan klop Paarl Gimnasium

Langenhoven Gimnasium se eerste netbalspan het op Saterdag 1 Junie aan die Topskole-toernooi in die Kaap deel geneem. Hier het dié span die Paarl Gimnasium 20-19 geklop, asook die span van Bredasdorp met 23-17. Die span het ongelukkig teen die Hoërskool DF Malan met 12-15 verloor. (Foto verskaf)

Log in with your credentials

Forgot your details?