Laerskool Wesbank se hokkiespanne vaar uitstekend vanjaar

Die Laerskool Wesbank se hokkiespanne het vanjaar uitstekend gevaar. Die o.14B-meisies het die liga gewen en twee ander spanne (o.14A-meisies en o.14B-seuns) het hul onderskeie halfeindstryde, wat Saterdag (9 September) by Oakhill Sportgronde in Knysna gespeel is, bereik. Voor van links is Ciska Nortier, Lizomé Krige, Joané van der Westhuizen en Marike Steyl; middel van links Carli Stemmet, Anje Boshoff, Mariza Griessel, Lindré Brits en Inge Swart; en agter van links Rouxlani Heyns (afrigter) Emma van der Westhuysen, Jeannie du Plessis, Jancke Potgieter en Stephanie Schoeman.

Log in with your credentials

Forgot your details?