Laerskool Wesbank blink uit in Rooibaltoernooi op George

Agt leerders van die Laerskool Wesbank het hul skool by die rooibaltennistoernooi op Vrydag, 9 November, op George verteenwoordig. Die seun­span, bestaande uit (bo van links) Johan van der Westhuysen, Fourie Potgieter, Fourie Delport en Burger Fouche, het die tweede plek uit nege spanne ingeneem. Die meisies-span, bestaande uit (links van links) Michaela van der Westhuizen, Suné Blignault, Dané van der Westhuizen en Ansu Kroukamp,was twee-de uit ses spanne.

Log in with your credentials

Forgot your details?