Krieket: Hoër Landbouskool Oakdale wen Bridgton Sekondêr met 7 paaltjies

Hierdie pragtige foto van Bridgton Senior Sekondêr se paaltjiewagter, Joviano Tock, wat hoog rank om die bal te keer in sy span se wedstryd teen die Hoër Landbouskool Oakdale is deur Ebenezer Titus, vryskutfotograaf van Die Hoorn, geneem. Oakdale het die wedstryd, wat op Woensdag, 30 Januarie, op die Bridgton Sportgronde plaasge-vind het, met sewe paaltjies gewen.

Log in with your credentials

Forgot your details?