Ingesluit vir SWD o.13-rugbyspan van Colridge Primêr

Waithin-Lee Campher en Ravian Elbrechis, albei van van Colridge Primêr, is ingesluit in die SWD o.13-rugbyspan wat vandeesweek op Sasolburg aan ’n interprovinsiale toernooi deelneem. Albei seuns het die SWD ook vroeër vanjaar in atletiek verteenwoordig.

Log in with your credentials

Forgot your details?