GW in SA wenspan!

GW Lund, leerder van Langenhoven Gimnasium en lid van die Proteas se gimkanaseuns-span, wat Woensdag en Donderdag, 12 en 13 April, in Indië aan ’n internasionale toernooi deelgeneem het. Die Protea-gimkanaspan het teen Duitsland te staan gekom en as wenners uit die stryd getree.

Log in with your credentials

Forgot your details?