Groot opwinding by Langenhoven Gimnasium

Daar was Maandag groot opwinding by Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn toe twee massiewe skeepshouers met die nuwe die sintetiese mat (sintetiese grasoppervlak) vir die skool se nuwe sintetiese hokkieveld (astroveld) afgelewer is - ’n eerste vir Oudts­hoorn. Die mat is volgens spesifikasies in België vervaardig. Foto: Angelique Erasmus