Griffie-leiers aangewys

Bo: Die leerderleiers van Laerskool Van Reede vir 2018. Voor van links is Dillon Williams, Chloë September, Gabriële Ladouce, Christin-Jane Coetzee, Gwyneth Baartman, Eugh Schoeman, Lené Laubscher, Aydan Witbooi, Omhle Hansa en Lilitha Yekani. Middel van links is Chelsea Avontuur, Josh Muggels, Delaud Baartman, Yanga Jansen, Andrea Solomons, Lerato Vena, Hlonela Pikashe, Ciarah Wagenaar, Gaydé Wessels en Elethu Ntozini. Agter van links staan Alaina Jonker, Hanro Basson, Jarred Saaiman, Tyrique Mei, Andrea Boonzaaier, Azizipho Silwana en Craig Blaauw.

Laerskool Van Reede se hoofleiers vir 2018 is Gabriële Ladouce (onderhoofseun), Alaina Jonker (onderhoofmeisie), Hanro Basson (hoofseun) en Kelly Beukes (hoofmeisie). Al die graad 7-leerders kry in die eerste en tweede kwartaal die geleentheid om monitors te wees, waarna die leerderleiers voor die einde van die tweede kwartaal verkies word en die hoofleiers die eerste week van die derde kwartaal by ’n spesiale saaldiens aangekondig word.

Be the first to comment on "Griffie-leiers aangewys"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*