Griffie-koor presteer

GriffieKoor a
Die Griffie-koor van Laerskool Van Reede op Oudtshoorn het verlede Donderdag (17 Augustus 2017) tydens die Outeniqua Koorfees ‘n algehele A+ verwerf. Die beoordelaar, Marilise van Rooyen, was vol lof vir die koor en het gesê sy kan nie glo dat so ‘n groot koor so ‘n klank het nie. Sy het die koor as musikaal en “magical” beskryf!

Log in with your credentials

Forgot your details?