Drie skole speel teen mekaar op Bridgton Sportgronde

Drie skole het verlede Dinsdag (20 Augustus) op die Bridgton Sportgronde se netbalbane teen mekaar gespeel. Die drie skole is Hoërskool Protea, Bridgton Senior Sêkonder en Oudtshoorn Vaardigheidskool. Hier rank spelers van Protea en BSS hoog vir die bal.
Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?