Bridgton Sekondêr blink uit by Ekspo

Verskeie leerders van Bridgton Sekondêr het by die Eskom Ekspo op 2 en 3 Augustus op George silwer en brons medaljes ontvang. Foto bo: Die wenners van silwer medaljes by hul leerkragte Johnny Witbooi (links), Adele de Vos (tweede van regs) en die prinsipaal Kevin Ellis, is van links Jada Roman en Samantha Beukes. Foto onder: Leerders wat brons medaljes gewen het, is Judy Faku, Miché Behardien, Shantey Coetzee, Margo Jackson, Nicole Piedt, Lee-Oney May, Kelze Massyn, Danetha Erasmus, Maritza Filander en Marion Claassen.  Foto’s verskaf

Log in with your credentials

Forgot your details?