Bridgton kry pak

DIE Bridgton Rugby-klub se A-span het Saterdag op George sy SWD Premierligawed-stryd met 32-42 teen George Rugbyklub se A-span verloor.

Bridgton se B-span en C-span het egter George B en C oortui-gend met onderskeidelik 29-11 en 42-10 te verslaan.

Bridgton speel Saterdag op Heidelberg teen Heidelberg Rugbyklub.

Log in with your credentials

Forgot your details?