Bergsig Primêr-leerder aangewys as speler van die wedstryd met Heide-toernooi

Elsie Swartz (middel), o.13-netbalspeler van Bergsig Primêr, wat as Speler van die De Heide-toernooi op Bredasdorp aangewys is. Bergsig se o.13-span was die naaswenners van die toernooi wat Vrydag en Saterdag plaasgevind het. By Elsie is me Janine Prins (afrigter van die span) en mnr Brandon Griffin, hoof van Bergsig Primêr. Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?