Bergsig Primêr hou Entrepreneursdag

Bergsig Primêr op Oudtshoorn se leerders het op 6 September ’n baie suksesvolle Entrepreneursdag by die skool gehou met leerders wat fluks sake gedoen het. Hier is Bernice Lourens, een van die opvoeders (links) by die stalletjie van Jaydon Jafta, Lluwayle Meiring en Ayakha Ntamnani waar allerlei heerlike eetgoed verkoop is. Foto verskaf