Atletiekbyeenkoms van Rooms-Katolieke skole van Oudtshoorn

Die Rooms-Katolieke laerskole van Oudts­hoorn, Dysselsdorp, George en Mosselbaai het Vrydag (20 Oktober) in die De Jager Sportstadion op Oudtshoorn ’n atletiekbyeenkoms gehou. Die skole wat meegeding het, is Sacred Heart (Bridgton), St Conrad (Dysselsdorp), Holy Cross en St Mary’s (George) en St Blaize (Mosselbaai). Foto: Ebenezer Titus

Log in with your credentials

Forgot your details?